AKAL ESH
NARRATIEWE DIGBUNDEL – WOORDE VAN HELING, INTIMITEIT EN RUS
Akal Esh is die Hebreeuse woord vir “Die Verterende Vuur”.
‘n Versameling van 82 Afrikaanse gedigte geskryf deur Christine Lazarus. Elke gedig is gebaseer op haar lewensverhaal. ‘n Boodskap van vrymaking en vernuwing.
“vry in die natuur, gloei die volheid soos 'n warm vuur”
![](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Akal-Esh-Poem-Bundle-Cover.jpg?v=1701520995&width=1946)
Akal Esh
saadjies wag in die grond, die seisoene draai, somerreën sál kom, en tolbos sal weer blom
Share
![Akal Esh](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Akal-Esh-Poem-Bundle-Cover.jpg?v=1701520995&width=1445)
![Akal Esh](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Akal-Esh-Cover-_-Spine.jpg?v=1701520995&width=1445)
![Akal Esh](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Akal-Esh-Layout.jpg?v=1701520995&width=1445)
![Akal Esh](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Akal-Esh-Poem-Bundle-Section-Page.jpg?v=1701520995&width=1445)
NARDUS EN KANEEL
DIE GEUR VAN KRUID EN SPESERY
‘n Versameling van 68 Afrikaanse gedigte wat handel oor die karaktereienskappe van God. Reis deur die Tabernakel vanaf die brandofferaltaar tot in die Troonkamer.
"mag ons reukoffer vir Hom ‘n lieflike geur wees, ‘n geur wat lewe gee"
![](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Nardus-_-Kaneel-Poem-Bundle-Cover.jpg?v=1701521876&width=1946)
DIE GEUR VAN KRUID & SPESERY
Nardus en Kaneel
so waarom nog wag en dalk die bruilofsfees mis, dit is duidelik dat Hy die Bruidegom is
![](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Nardus-_-Kaneel-Poem-Bundle-Cover.jpg?v=1701521876&width=1946)
![Nardus en Kaneel](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Nardus-_-Kaneel-Poem-Bundle-Cover.jpg?v=1701521876&width=1445)
![Nardus en Kaneel](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Nardus-_-Kaneel-Cover-Spine.jpg?v=1701521876&width=1445)
![Nardus en Kaneel](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Nardus-_-Kaneel-Layout.jpg?v=1701521876&width=1445)
![Nardus en Kaneel](http://akalesh.co.za/cdn/shop/files/Nardus-_-Kaneel-Poem-Bundle-Section-Page.jpg?v=1701521861&width=1445)
met ons lewenskleure in Sy hand,
ons toekoms reeds bepaal
word die kwas in bloedrooi gedoop
totdat die druppels teen die houtkruis afloop
Joernale
Die joernale bied die geleentheid om vrye teuels te gee aan jou emosies opgelig tydens die lees van die digbundels en neer te pen dit wat op jou hart lê.
-
"Ek weet nie wat anders om te sê as dat ek die salwing van die Heilige Gees oor die bundel voel nie. Sommer met die voorwoord kon ek voel dat dit deur die Gees geinspireerd is. Prys die Here vir die gawes wat Hy ons gee!!"
-
CONRAD
Klawer
-
"Ek love om jou boek oop te maak en altyd iets te vind wat saak maak en waar is. Waarheid wat sag kom soos die Wind, is ons kans om te groei.
Ek love jou gedig, Ruach Hakodesh,
se woorde vanoggend."-
LENOR
Merweville
-
"Baie dankie vir my eksemplaar van jou digbundel. Dit was ‘n reis van emosies. Ek moet jou geluk wens!
Jy is absoluut eerlik, deursigtig, opreg en uit die hart. Daarom so roerend. Ek toon groot respek."-
MARIETJIE
Wellington