DIE JOERNALE

Die joernale bied die geleentheid om vrye teuels te gee aan die emosies opgelig tydens die lees van die digbundels en neer te pen dit wat op jou hart lê. Die omslag is van leer wat skaapvel verteenwoordig.

Die vier temas Vreugde, Nuwe Lewe, Nabyheid en Volheid is elk vasgevang deur uittreksels uit die digbundel en word onderskryf met Skrif.


"skryf die leë blaaie vol herinneringe
en los dit in die winterson"

NAAM BO ALLE NAME

Jahweh
trek aan skoon klere
en neem op 'n nuwe pen

Jahweh
Jahweh
ek wil dit in eerbied oor en oor sê