Paleis tot Brandende Bos
Moses se lewe is ‘n spieëlbeeld van ons lewens. Vanuit ons gemak, verlede en keuses word ons geskool tot ‘n diepe begeerte tot die ware ek.
Kom gesels saam en ontdek jouself in die Brandende bos : die dieper roeping wat God vir jou het en die ervaring van sy Shekinah Glorie.
Raakvat punte:
- Moses die Prins - my gemak
- Moses se eiegeregtigheid – my keuses
- Die woestyntyd - die leerskool
- Moses se soeke – my diepe begeerte
- Die ontmoeting met “Ek Is”