Skip to product information
1 of 4

Akal Esh

Akal Esh

Akal Esh

Regular price R 620.00 ZAR
Regular price Sale price R 620.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

 

‘n Versameling van 82 Afrikaanse gedigte geskryf deur Christine Lazarus. Elke gedig is gebaseer op haar lewensverhaal. ‘n Boodskap van vrymaking en vernuwing.
Die gedigte vertel ‘n storie oor hoofstukke van Heling, Identiteit, Intimiteit en Dankbaarheid.

Die omslag is van ingevoerde ongeblykte linne en die boek sluit in eksklusiewe kunswerke deur Suid-Afrikaanse kunstenaar Lizelle Lazarus.
 
Die perfekte geskenk vir  familie en vriende.
_

Christine Lazarus compiled these hearty Afrikaans poems as an act of obedience. They relate to all walks of life. Functioning as inspiring material, often leading to powerful tears of healing in the reader. 

When dreaming up the book, Christine knew she wanted to partner with the visual creativity of her daughter in law, Lizelle Lazarus. Lizelle created cover and section artworks for the poem bundle. She followed a process of reading the poems and allowing her hands to physically respond to the emotions stirred by the uplifting words. 

The end result was a narrative poem bundle wrapped in raw linen, text printed in gold leaf, a functional artwork itself. 

 

Hardcover & Bronze Foiling
A5 Size
226 Pages

View full details

KOM EET EN DRINK

my skinkbord is oorlaai met brood en wyn
deur my voorvaders voorberei
’n beker vol trots en brood hoog met suurdeeg gerys is hoe ek daagliks my Here prys
tevrede lê ek met my kop teen sy bors
’n Judas, verraaier,
dit het my my lewe gekos

as losprys sit ek my skinkbord aan sy voete neer uit liefde, met ’n ferm hand, vee Hy dit leeg
en nooi my om aan die tafel te sit
waar Hy self die brood breek en die wyn skink die wyn is soet en voed my gees

die brood maak vol;
ek sal nooit weer honger wees

  • Your poetry is music to my ears - you play violin with words, die mooiste mooiste Afrikaans! Be blessed. Ek is nou eers by “ousus” - wens ek kan alles los en net met -Akal Esh- in die tuin kuier. Ek staan stom! You have an amazing gift - author, poet and you are so honest. I feel truly privileged to know you. Terug na Ousus…..
     

    ANNA JARVIS,

    Wellington




  • Akal Esh lewe op my bedkassie. Dit is vir my verskriklik kosbaar! Dankie vir jou woorde.



    ANDREA,

    Nelspruit